Jaarboeke

Organiese chemie 384


 
Modulekode CMY 384
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Teorie: Aromatisiteit en aromatiese chemie, sintetiese metodiek: Koolstof-koolstof bindingsvorming: Alkilering op nukleofiliese koolstofatome, aldol en verwante kondensasiereaksies, Wittig en verwante reaksies, asilering van karbanione (Claisen-kondensasie).
Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Opvoedkunde
Voorvereistes CMY 282, CMY 283, CMY 284 en CMY 285
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Chemie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences